Gebaseer
op en aangepas volgens die werk van
Patty
Thomas, The Miracles Of Jesus Ministry www.PrayOutLoud.com
1.
God belaster 2. Iemand (ver)vloek 3. Lieg 4. Verneuk 5.
Steel 6. Iemand slaan of skop terwyl Hy hom genees nie 7.
Iemand verdoem 8. Stories oor regte mense vertel 9. Skinner 10.
Iemand in die rug steek 11. Ophou om die evangelie te
verkondig 12. Opgee op mense (hulle afskryf) 13. Terugstaan van
teenstand teen Sy boodskap 14. Weghardloop van diegene wat Hom
oponeer 15. Onbehoorlik aantrek 16. Weier om met geloof te
reageer op enigiets 17. Eer of opheffing aanvaar 18. Nie Sy
woord hou nie 19. Loose faith 20. Hoop verloor 21.
Weier om vir mense te bid 22. Weier om voor die Vader te
kniel 23. Ongehoorsaam wees aan die Vader 24. Betoon disrepek
aan Sy aardse vader en moeder 25. Huil en rebelleer vir weke oor
wat God Hom gevra het om te doen 26. Gee persoonlike profetiese
woorde voor 'n hele gemeente 27. Geeste oproep 28. Weier om
iemand te genees 29. Nie sagmoedigheid uitleef nie 30. Dronk
word van sterk drank 31. Verval in die versoekinge van die vlees
(kos, seks, fancy kleredrag) 32. Weier om aan iemand te gee
wat nood het 33. Weier om Sy volgelinge te onderrig 34. Weier
om DIE Voorbeeld te WEES 35. Iets op Hom neem wat Sy Vader Hom nie
getoon het nie 36. Toordery en heksery 37. Iemand vals
beskuldig 38. Wys Sy vinger in blaamgewing en beskulding na
iemand 39. Skree op diegene wat Hom seergemaak of offend
het 40. Nie optree volgens die moed van Sy oortuiging nie 41.
God (se bestaan) betwyfel 42. Twyfel oor Wie Hy in God is 43.
Weier om genade te betoon 44. Weier om kompassie te betoon 45.
Roep legioene engele op op diegene wat Hom teenstaan, te vaporize 46.
Weier enigiemand wat Sy Naam aanroep 47. Vrees 48. Buig/swig
voor mense 49. Deelneem aan enige heidense feeste 50. Deelneem
aan enigiets wat Sy Heiligheid bederf 51. Weier om iemand te
vergewe 52. Weier om belasting te betaal 53. Ander mense
veroordeel 54. Vol trots wees 55. Dinge van God eis 56.
Vertrou op geld en rykdom om die werk gedoen te kry 57. 'n
People-pleaser wees 58. Aanlê by vroue 59. Terg 60.
Mense mock 61. Mense belaglik maak 62. Beloftes maak wat
Hy nie kan of wil hou nie 63. Iemand se geld steel 64.
Iemand se drome steel 65. Probeer (!) om iets vir God weg te
steek 66. Toelaat dat die crowd sy lewensrigting guide 67.
Nie mense oproep tot sondebelydenis en bekering nie 68. Iemand
verwerp 69. Sy lig verberg 70. Aardse skatte en hemelse
skatte omruil 71. Weier om iemand op die Sabbat gesond te maak 72.
Weier om Homself op te offer vir mense 73. Onwillig wees om sy
lewe vir God neer te lê 74. Onwillig wees om sy lewe vir sy
vriende te gee 75. Weier om 'n backslider te vergewe 76.
'n Tweegesig wees (talk the talk but not walk the walk) 77.
Nie Sy outoriteit oor demone uitoefen nie 78. Nie outoriteit oor
diere te neem nie 79. Nie outoriteit oor die natuurelemente te
neem nie 80. Lief wees vir een of meer sonde(s) 81. Die Jode
haat 82. Weier om die waarheid te praat 83. God van leuens
beskuldig 84. Weier om die waarheid aan twyfelende Thomasse te
openbaar 85. God van enigiets te beskuldig 86. Weier om ander
op te lei om te kan doen wat Hy doen 87. Weier om die oorvloedige
lewe uit te gee 88. Noem God 'n 'Hoër Krag” 89. Onderrig
gee vanuit menslike wysheidsperspektief 90. Ongebore babas
vermoor 91. Nie jou gebede verhoor wat volgens God se wil is
nie 92. Nie vir jou voorbidding doen by ons Vader nie 93.
Steur Hom nie aan die alleenloper nie 94. Weier om tyd saam met
iemand deur te bring 95. Ongeduldig wees 103. Beterweterig
wees en neersien op ander 104. Nie Sy skape geestelik voed
nie 105. Nie Sy skape liggaamlik voed nie 106. Weier om myle
af te lê om siekes gesond te maak of die dooies op te wek 107.
Weier om die wette van die land na te kom 108. Maak seksueel
uitlokkende en suggestiewe opmerkings 109. Maak 'n klomp aardse
besittings bymekaar 110. Ontevrede wees en/of kla oor die plek
waar Hy woon 111. Rook sigarette, dagga of gebruik
dwelmmiddels 113. Eet te veel 114. Gedra Hom soos iemand wat
lui is 115. Verwag van ander om Sy laste te dra 116. Toelaat
dat (lewens)storms Sy (lewens)rigting swaai 117. Weier om te help
wanneer Hy gevra word 118. Uitstel 119. Sy liggaam laat
tatoeer, gaatjies in Sy ore/neus/wenkbrou/ens maak v juwele 120.
Verby iemand stap asof die persoon nie eers bestaan nie
121.
Vuil of skurwe grappies vertel
|